En toe Hy nog saam met hulle was, het Hy aan hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het.
Sermons in Afrikaans
- Category: Sermons in Afrikaans
- Category: Sermons in Afrikaans
Yoma: Die Dag Van Versoening
‘n Ander Jesus (A different Jesus)
Geklee en gereed (Dressed and Ready)
Die vreugde van die Torah (Simchat Torah).
Euroklídon
Gideon se leër
Eenmaal gered altyd gered
The Road to Emmaus / Die Pad na Emmaus
Nie eers ’n Minyan nie (Not even a Minyan)
Elektos. Die Uitverkorenes
Beëlsebub: God van die Vlieë.
Harpazo - Vooraf
Betower die Slang
House of David - House of Saul - Afrikaans
Abraham's Journey - Afrikaans
All that can be shaken - Afrikaans
Anointing - Afrikaans
Binding and Loosing - Afrikaans
Book of Jonah - Afrikaans
Book of Ruth - Afrikaans
Charismatic False Teaching - Afrikaans
Christian Cults - Afrikaans
Christians and Curses - Afrikaans
Christmas is Coming - Afrikaans
Curses and Christians - Afrikaans
Curses and Christians 2 - Afrikaans
Divine Aristocracy - Afrikaans
Egypt Babylon Hand of God - Afrikaans
Elijah A Man Who Could Make It Rain - Afrikaans
Ephesus - Afrikaans
Hanukkah Part 1 - Afrikaans
Hanukkah Part 2 - Afrikaans
House of David - House of Saul 2 - Afrikaans
Jesus in the Garden - Afrikaans
Judge Not - Afrikaans
Kashrut and Famine - Afrikaans
Legacy of Jacob - Afrikaans
Living and the Dead - Afrikaans
Metatrone - Afrikaans
Midrash - Afrikaans
One Messiah Two Comings - Afrikaans
Tempology of the Temple - Afrikaans
The Crucified Body - Afrikaans
The Last Days - Afrikaans
The New Galatians - Afrikaans
The Reign of King Asa - Afrikaans
The Sabbath - Afrikaans
The Sons of Zadok - Afrikaans
This Generation - Afrikaans
Typology of the Dietary Law - Afrikaans
Typology of the Temple - Afrikaans
Understanding the Mixture - Afrikaans
Watchmen Who Are Not Watchmen - Afrikaans
Who Are the Jews - Afrikaans
Charismatic False Teaching - Valse Charismatiese Leerstellings.
How To Do An Exegesis (Zulu)- by Moriel Zulu Mission
- Category: Sermons in Afrikaans
Baie mense vra die vraag: Gaan die Tempel weer herbou word?
- Category: Sermons in Afrikaans
“ En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.
- Category: Sermons in Afrikaans
Wat Die Heilige Gees Baie Duidelik Vir Ons Oor Die Laaste Dae Se?
Ons weet uit die Evangelies dat die jaar 2000 N.C. gekom en gegaan het. Ons weet ook uit die historiese tydsberekening van Keiser Augustus dat daar tussen twee en vier jaar verskil is tussen die Joodse Maan Jare en die Gregoriaanse datum stelsel. Met ander woorde, die jaar 2000 is al alreeds verby. Dit was egter 'n groot storie vir die Westerse Wêreld met betrekking tot rekenaarstelsels en al die gedoentes daarom.
- Category: Sermons in Afrikaans
Die Nuwe Galasiërs ®
Jer. 31:31 & die Send Brief aan die Galasiërs: 3:1:"O, Onverstandige Galásiërs, wie het julle betower‐?" Jer. 31:31: "Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond sal sluit; nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie‐ "
- Category: Sermons in Afrikaans
Die onderwerp in die regering van koning Asa (2 Kroniek 13) is ‘n waarskuwing van God aan al goeie manne en vroue maar ook aan ons almal. Die waarskuwing is egter meer direk aan alle goeie leiers en herders. Die konings van Israel was deur die profete geken as wagters. God het vir die profete gesê dat hulle hul konings wagters moet noem. Die Hebreeuse woord vir wagter en herder is dieselfde‐ Roeh‐ en in ‘n pastorale bediening kan daar baie geleer word van die konings van Israel.
- Category: Sermons in Afrikaans
Die pad na Émmaüs
In hierdie tyd is ons volgens die Joodse kalender ingewig tussen “ Hag Mazot”en “Hag Shavu’ot—Pasga (Passover) en die Fees van Weke, wat in Christelike term ooreenstem met die opstanding van Jesus tot op die dag van Pinkster. Dit was gedurende hierdie spesifieke tyd wat Jesus uit die dood opgestaan het en begin het om in die tuin aan Sy dissipels te verskyn.
Jesus het deur mure van Jerusalem geloop; Hy verskyn op die strand van die See van Galilee, dan is daar Sy verskyning op die pad na Emmaus.
- Category: Sermons in Afrikaans
Gen.2:2‐3: "En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gurus van al sy werk wat Hy gemaak het. En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gurus het van al sy werk wat God geskape het deur dit te maak."
- Category: Sermons in Afrikaans
Maar die Leviete wat ver van My afgewyk het by die afdwaling van Israel, wat van My af weggedwaal het agter hulle drekgode aan, hulle moet hul ongeregtigheid dra: hulle moet dienaars wees in my heiligdom‐‐ "